Russ Brown (akteur)

Russ Brown
Geboortenaam Russel Brown
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Russ Brown (30 Mei 1892 – 19 Oktober 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente South Pacific (1958), Damn Yankees (1958), Anatomy of a Murder (1959), en The Cardinal (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy